Oor ons
As jy ñ begeerte het om Hom beter te leer ken… is jy op die regte plek!
Hier by Vroue wat Hom ken het ons een doelstelling: dis om Hom te ken vir wie Hy werklik is!
Die Amplified Bybel sê die volgende:
“[For my determined purpose is] that I may know Him [that I may progressively become more deeply and intimately acquainted with Him, perceiving and recognizing and understanding the wonders of His Person more strongly and more clearly], and that I may in that same way come to know the power outflowing from His resurrection [which it exerts over believers], and that I may so share His sufferings as to be continually transformed [in spirit into His likeness even] to His death, [in the hope]”
Philippians 3:10 AMPC
Maak nie saak waar jy jouself met God bevind nie, jy kan hierdie reis onderneem om op ń tasbare manier Hom dieper en meer intiem te leer ken. En soos jy Hom ken meer en meer te verander in Sy beeld.
Ons weet ook dat hierdie ñ proses is… daarom dan die skoenlapper… ons almal het soms ñ wurm mentaliteit en voel so stukkend en nie waardig nie, maar wanneer jy toelaat dat Hy jou toevou in Sy liefde en genade vind daar ñ transformasie plaas en maak Hy die mooiste skepping uit die stukke wat jy vir Hom gee!
Mag jy Hom beter leer ken en mag jy transformeer in die vrou wat Hy wil hê jy moet wees om eindelik die mooi en glorie van Sy prag te reflekteer.
Kuier asseblief saam.
Klik die ikoon hieronder