Dieper met Hom

Hierdie is leesstof as jy ñ begeerte het om dieper in jou verhouding met Hom te groei.

Jesus het klaar betaal –  Dag 2

Jesus het klaar betaal – Dag 2

Terwyl Jesus aan die kruis gehang het, het Hy 'n paar merkwaardige dinge gesê. Een daarvan was:  "Ek is dors" (Johannes 19:28 DB)  Ek glo hierdie was nie net ‘n fisiese dors nie. Ons moet besef dat in hierdie oomblik al die sonde van die hele mensdom op Hom neergekom...

read more
Jesus was dors – dag 1

Jesus was dors – dag 1

Terwyl Jesus aan die kruis gehang het, het Hy 'n paar merkwaardige dinge gesê. Een daarvan was:  "Ek is dors" (Johannes 19:28 DB)  Ek glo hierdie was nie net ‘n fisiese dors nie. Ons moet besef dat in hierdie oomblik al die sonde van die hele mensdom op Hom neergekom...

read more
Wanneer jy val – dag 10

Wanneer jy val – dag 10

Dag 10  Wanneer jy val  Psalm 37:23-24 Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom. As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op.  Ons teksvers sê die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy...

read more
Wanneer jy swak voel – Dag 9

Wanneer jy swak voel – Dag 9

Dag 9  Wanneer jy swak voel  Jesaja 46:4b Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red.  Die Psalm digter sê in Psalm 103:14 dat God weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.  Ander vertalings sê dat Hy weet dat ons swak...

read more
Vervulling in die dans –  Dag 8

Vervulling in die dans – Dag 8

Dag 8  Vervulling in die dans  Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit U hand kom net wat mooi is.  As jy praat met mense wat baie lief is vir dans, hoor jy dikwels die woorde liefde, passie en vervulling.  Hulle het iets gevind...

read more
Dit verander jou – Dag 7

Dit verander jou – Dag 7

Dag 7  Dit verander jou Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander…    Wanneer twee mense dit geniet om saam te dans kan ‘n mens dit gewoonlik op hulle gesigte sien.  Dis asof twee mense soos een word en saam met...

read more
Laat Hy jou lei – Dag 6

Laat Hy jou lei – Dag 6

Dag 6 Laat Hy jou lei Spreuke 3:5 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ek onthou die eerste keer wat ek en my man saam gedans het.  Ek is dankbaar dat hy skoene aan gehad het, want sy tone sou dit nie gemaak het nie.  Ek het meer op...

read more
Wanneer die wandel ‘n dans word – dag 5

Wanneer die wandel ‘n dans word – dag 5

Dag 5  Wanneer die wandel ‘n dans word 2 Sameul 6:14 Met volle oorgawe het Dawid voor die Here gedans… Paul Newell vertel dat hy in ‘n baie konserwatiewe huis groot geword het waar dans verbode was.  Op sy wittebrood het hy vir die eerste keer gedans met sy vrou.  Sy...

read more
Hy hou jou hand vas – Dag 4

Hy hou jou hand vas – Dag 4

Dag 4 Jesaja 41:13 Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou. Dit is vir my vreeslik mooi om te sien as twee jong verliefdes hand aan hand stap.  Wat nog mooier is, is wanneer twee bejaarde mense hand aan hand stap, om...

read more
Wandel in pas met die Gees – day 3

Wandel in pas met die Gees – day 3

Dag 3 Galasiërs 5:25 Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. Het jy al opgelet dat sekere mense vinniger stap as ander?  Dis veral opmerklik wanneer ‘n kind saam met ‘n volwassene stap – die arme kleintjie moet letterlik twee tree gee vir elke...

read more