Winkel
Ons winkel is uniek. Elke produk het ‘n spesifieke doel en boodskap.
Vrou, dis ons gebed dat jy hier iets sal vind wat jou sal herinner aan ons Vader se kosbare teenwoordigheid. Ietsie tasbaar wat jou of ‘n vriendin kan anker in moeilike tye sodat julle onthou dat Hy julle nooit sal begewe of verlaat nie.
Vir WhatsApp bestellings en EFT betalings stuur gerus `n boodskap vir Salome van den Berg by 076 377 0393

Kuier Koppies
R160 vir ‘n stel van 2 Bekers

Sleutelhangertjie
Hy is ons sleutel tot die Lewe! Hierdie halssnoer verteenwoordig die sleutel tot ons deurbraak – Jesus – en ons aktiveer Al Sy beloftes deur gebed. Skoenlapper-Sleutelhangertjie in Vlekvrye staal.
R220

skoenlapper-hangertjie
Jy ken Hom! Wees daagliks bewus van Sy liefde vir jou wanneer jy hierdie een-van-‘n-soort halssnoer dra. Sirkelvormige Vlekvrye staal, gegraveer met ons pragtige skoenlapper.
R220

sleutelHOUER
Jy is ‘n Vrou wat Hom ken en weet Hy is die sleutel tot jou lewe. Die sleutelhouer is ‘n visuele en tasbare verklaring dat gebed ons Vader se beloftes oopsluit. Dra dit by jou waar jy gaan of skenk dit aan ‘n hartsvriendin, ma of dogter wat daaraan herinner moet word
R220
Donasies
As hierdie bediening jou seën, wil jy dit nie biddend oorweeg om te saai in Vroue wat Hom ken nie.
Bless and Build
FNB: 62920035509
Cheque Account
Verwysing: VwHk