by Editorial | Apr 27, 2022 | Dors na God
Terwyl Jesus aan die kruis gehang het, het Hy ‘n paar merkwaardige dinge gesê. Een daarvan was: “Ek is dors” (Johannes 19:28 DB) Ek glo hierdie was nie net ‘n fisiese dors nie. Ons moet besef dat in hierdie oomblik al die sonde van die hele mensdom...