Jesus het klaar betaal –  Dag 2

Jesus het klaar betaal – Dag 2

Terwyl Jesus aan die kruis gehang het, het Hy ‘n paar merkwaardige dinge gesê. Een daarvan was:  “Ek is dors” (Johannes 19:28 DB)  Ek glo hierdie was nie net ‘n fisiese dors nie. Ons moet besef dat in hierdie oomblik al die sonde van die hele mensdom...
Jesus was dors – dag 1

Wanneer jy val – dag 10

Wanneer jy val – dag 10

Dag 10  Wanneer jy val  Psalm 37:23-24 Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom. As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op.  Ons teksvers sê die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy...
Wanneer jy swak voel – Dag 9

Wanneer jy swak voel – Dag 9

Dag 9  Wanneer jy swak voel  Jesaja 46:4b Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red.  Die Psalm digter sê in Psalm 103:14 dat God weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.  Ander vertalings sê dat Hy weet dat ons swak...
Vervulling in die dans –  Dag 8

Vervulling in die dans – Dag 8

Dag 8  Vervulling in die dans  Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit U hand kom net wat mooi is.  As jy praat met mense wat baie lief is vir dans, hoor jy dikwels die woorde liefde, passie en vervulling.  Hulle het iets gevind...