by Editorial | Apr 7, 2022 | ñ Dans met God
Dag 7 Dit verander jou Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander… Wanneer twee mense dit geniet om saam te dans kan ‘n mens dit gewoonlik op hulle gesigte sien. Dis asof twee mense soos een word en saam met...