Dieper met Hom

Hierdie is leesstof as jy ñ begeerte het om dieper in jou verhouding met Hom te groei.

Wanneer een tree ‘n wandel word – Dag 2

Wanneer een tree ‘n wandel word – Dag 2

Psalms 143:8Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. Nabyheid aan God is nie net ‘n eenmalige tree na Hom nie.  Om naby aan God te lewe is om daagliks die keuse te maak om ‘n...

read more